BEMESTING: slaggate in interpretasies en aanbevelings

BEMESTING: slaggate in interpretasies en aanbevelings   ’n Teken van die inligtingsera waarin ons leef, is die feit dat produsente goed ingelig is. In ’n oogwenk word inlighting vanaf webtuistes bekom. Dit bring mee dat ’n produsent sommer self ’n paar berekeninge kan maak oor bemesting. Die inligtingsera bevat egter ’n klompie slaggate waarvan gebruikers […]

KYNOCH se spesialisreeks verhoog voedingsdoeltreffendheid

[vc_row][vc_column][vc_column_text] KYNOCH se spesialisreeks verhoog voedingsdoeltreffendheid   Jason Sparrow Pr.Sci.Nat. Die KYNOCH slagspreek: “Verbeterde doeltreffendheid deur innovasie” word nie net gesê nie, dit word toegepas met produkte wat waarde toevoeg en wat effektiwiteit verhoog om maksimum opbrengs te onsluit. Met die verhoogte inset kostes moet produsente alhoemeer risikos verlaag en bestuur.   Die gespesialiseerde Kynoch […]

Gee sojabone hupstoot met dié reeks – Ultra-soja!

[vc_row][vc_column][vc_column_text] Gee sojabone hupstoot met dié reeks – Ultra-soja! Inleiding: Sojaboonproduksie in Suid-afrika het oor die laaste dekade drasties toegeneem tot ‘n rekord produksie-oppervlakte gedurende 2022/2023. Gedurende hierdie seisoen het die oppervlak aangeplante sojabone dié van geel mielies verbygesteek1. Die fokus van navorsing in Suid-Afrika het saambeweeg met dié neiging. Die sukses van elke kommersiële […]

LEEF IN INNOVERING

[vc_row][vc_column][vc_column_text] LEEF IN INNOVERING Dr Chris Schmidt, senior landboukundige, Kynoch   Dit is ons leuse en uitkyk. Kynoch glo in superieure praktyke in gewasproduksie; dit vorm die basis van stabiele en volhoubare produksiesisteme. Selfs met die beste en duurste tegnologie, as die basis van goeie praktyke (basics) nie reg en in plek is nie, bou […]

KynoPrecise – Die tegnologiese “oog”

KynoPrecise Toepassing

Die tegnologiese “oog” Die algemeen gebruiksterm, presisieboerdery, omsluit alles vanaf chemiese grondkaarte tot plaas-implemente.  Hoe meer presisieboerdery deur ‘n produsent toepas word, hoe groter word die behoefte na meer inligting, sinvolle hantering, asook stoorplek, hiervan.  Van bykans elke aksie wat op ‘n gegewe land of tydstip uitgevoer word, kan ‘n kaart gemaak word.  Die uitdaging […]