Die effek van swak gronddeurlugting en –verdigting op plant- en wortelgroei

Die effek van swak gronddeurlugting en –verdigting op plant- en wortelgroei   Grondverdigting, swak gronddeurlugting, lae suurstofvoorsiening en versuipte toestande word meestal tegelykertyd waargeneem, of in assosiasie met mekaar, maar eersgenoemde drie kan ook afsonderlik van versuipte toestande voorkom.  Bogenoemde verskynsels het sekere direkte en indirekte invloede op plant- en wortelgroei.  Alle negatiewe invloede van […]