Mielies: Die 100 Meter Atleet – Gee Jou Gewas Die Beste Wegspring Met Kynoch

Mielies: Die 100 meter atleet Inleiding Met die onlangse olimpiese spele, nog vars in ons gedagtes, kan ons die mielieplant vergelyk met β€˜n 100 meter atleet. Daar is baie eienskappe wat ooreenstem tussen β€˜n mielieplant en β€˜n 100 meter atleet. Die mielieplant is van natuur β€˜n vinnige gewas, maar met die nuwe genetika van die […]