Kalium nodig vir optimale opbrengs

Kalium nodig vir optimale opbrengs Kalium is een van die drie belangrikste primêre elemente wat ’n lewende plant benodig. Die meeste gewasse het ’n hoë kaliumbehoefte en boere moet hieraan aandag gee in hul bemestingsprogram.   Kalium kom vry en algemeen in die aardkors voor as deel van kleiminerale en onoplosbare mineraaldeeltjies. Hierdie kalium is […]