BEMESTING: slaggate in interpretasies en aanbevelings
BEMESTING: slaggate in interpretasies en aanbevelings ’n Teken van die inligtingsera waarin ons leef, is die feit dat produsente goed ingelig is. In ’n oogwenk word inlighting vanaf webtuistes bekom. Dit bring mee dat ’n produsent sommer self ’n paar berekeninge kan maak oor bemesting. Die inligtingsera bevat egter ’n klompie slaggate waarvan gebruikers […]
KYNOCH se spesialisreeks verhoog voedingsdoeltreffendheid
[vc_row][vc_column][vc_column_text] KYNOCH se spesialisreeks verhoog voedingsdoeltreffendheid Jason Sparrow Pr.Sci.Nat. Die KYNOCH slagspreek: “Verbeterde doeltreffendheid deur innovasie” word nie net gesê nie, dit word toegepas met produkte wat waarde toevoeg en wat effektiwiteit verhoog om maksimum opbrengs te onsluit. Met die verhoogte inset kostes moet produsente alhoemeer risikos verlaag en bestuur. Die gespesialiseerde Kynoch […]
KynoPrecise – Die tegnologiese “oog”

Die tegnologiese “oog” Die algemeen gebruiksterm, presisieboerdery, omsluit alles vanaf chemiese grondkaarte tot plaas-implemente. Hoe meer presisieboerdery deur ‘n produsent toepas word, hoe groter word die behoefte na meer inligting, sinvolle hantering, asook stoorplek, hiervan. Van bykans elke aksie wat op ‘n gegewe land of tydstip uitgevoer word, kan ‘n kaart gemaak word. Die uitdaging […]