KUNDIGHEID maak só ’n verskil

KUNDIGHEID maak só ’n verskil As deel van die ETG-groep is Kynoch deeglik bewus van ons sosiale verantwoordelikheid in die landbou om by projekte betrokke te raak waar bestaans- en opkomende produsente ter sprake is. Ons voetspoor is nie net tot Suid-Afrika beperk nie, maar strek oor die hele kontinent. Vir Kynoch is die opheffi […]