Die effek van swak gronddeurlugting en –verdigting op plant- en wortelgroei

Die effek van swak gronddeurlugting en –verdigting op plant- en wortelgroei   Grondverdigting, swak gronddeurlugting, lae suurstofvoorsiening en versuipte toestande word meestal tegelykertyd waargeneem, of in assosiasie met mekaar, maar eersgenoemde drie kan ook afsonderlik van versuipte toestande voorkom.  Bogenoemde verskynsels het sekere direkte en indirekte invloede op plant- en wortelgroei.  Alle negatiewe invloede van […]

Blaarbespuiting van Pekans – Wanneer en wat?

Blaarbespuiting van Pekans – Wanneer en wat?   Blaarvoeding in pekanverbouing is geen nuwe konsep nie en is ‘n belangrike manier vir die volhoubare en effektiewe bestuur van die gewas. Die effektiwiteit van blaarbespuitings word deur talle faktore beïnvloed, insluitend konsentrasie van die spuitoplossing, pH van die oplossing, klimaat, chemiese formulasie van spuitstof en byvoeging […]