Bestuur jou gewas al sit jy 2000km daarvandaan!

NDVI beelde op ‘n sirkel koring in die Kaprivistrook.

Bestuur jou gewas al sit jy 2000km daarvandaan! Gedurende die nasionale staat van inperking het die Kynoch span NDVI beelde gebruik om die koring op ‘n plaas in Rundu, Namibië te help bestuur. Deur middel van aanlynvergaderings, video’s en die satellietbeelde,  kon die bestuurder en sy span verandering en vordering van die koring op sy […]