KUNDIGHEID maak só ’n verskil

KUNDIGHEID maak só ’n verskil As deel van die ETG-groep is Kynoch deeglik bewus van ons sosiale verantwoordelikheid in die landbou om by projekte betrokke te raak waar bestaans- en opkomende produsente ter sprake is. Ons voetspoor is nie net tot Suid-Afrika beperk nie, maar strek oor die hele kontinent. Vir Kynoch is die opheffi […]

Mielies: Die 100 Meter Atleet – Gee Jou Gewas Die Beste Wegspring Met Kynoch

Mielies: Die 100 meter atleet Inleiding Met die onlangse olimpiese spele, nog vars in ons gedagtes, kan ons die mielieplant vergelyk met ‘n 100 meter atleet. Daar is baie eienskappe wat ooreenstem tussen ‘n mielieplant en ‘n 100 meter atleet. Die mielieplant is van natuur ‘n vinnige gewas, maar met die nuwe genetika van die […]