KUNDIGHEID maak só ’n verskil

KUNDIGHEID maak só ’n verskil As deel van die ETG-groep is Kynoch deeglik bewus van ons sosiale verantwoordelikheid in die landbou om by projekte betrokke te raak waar bestaans- en opkomende produsente ter sprake is. Ons voetspoor is nie net tot Suid-Afrika beperk nie, maar strek oor die hele kontinent. Vir Kynoch is die opheffi […]

Die effek van swak gronddeurlugting en –verdigting op plant- en wortelgroei

Die effek van swak gronddeurlugting en –verdigting op plant- en wortelgroei   Grondverdigting, swak gronddeurlugting, lae suurstofvoorsiening en versuipte toestande word meestal tegelykertyd waargeneem, of in assosiasie met mekaar, maar eersgenoemde drie kan ook afsonderlik van versuipte toestande voorkom.  Bogenoemde verskynsels het sekere direkte en indirekte invloede op plant- en wortelgroei.  Alle negatiewe invloede van […]

Kynoch – ‘n EENSTOP vir DIENSTE en OPLOSSING

Kynoch – ‘n EENSTOP vir DIENSTE en OPLOSSING Kynoch Kunsmis streef na innovasie en waardetoevoeging vir die produsent. Daarom is dit vir ons belangrik om die produsent te kan ondersteun met die hele ketting van ontsluiting van hulpbronwaarhede en –inligting, gevolg deur waardetoevoeging afronding. Hou in gedagte dat ontledings die waarheid “praat”. Die onsluiting van […]