Blaarbespuiting van Pekans – Wanneer en wat?
Blaarbespuiting van Pekans – Wanneer en wat? Blaarvoeding in pekanverbouing is geen nuwe konsep nie en is ‘n belangrike manier vir die volhoubare en effektiewe bestuur van die gewas. Die effektiwiteit van blaarbespuitings word deur talle faktore beïnvloed, insluitend konsentrasie van die spuitoplossing, pH van die oplossing, klimaat, chemiese formulasie van spuitstof en byvoeging […]
Bemesting tydens vestiging van pekanneut aanplantings
Bemesting tydens vestiging van pekanneut aanplantings Die vestiging van ‘n nuwe pekanboord is ‘n langtermyn belegging en moet dus reg uitgevoer word. Wanneer ‘n nuwe boord uitgelê word is daar talle oorwegings wat in ag geneem moet word nl. grondvoorbereiding, effektiewe gronddiepte, topografie, boom spasiëring en ry-rigting, tipe besproeiing en plantgat voorbereiding. Die een […]
Die regte wegspring vir ’n wenner-oes.
[vc_row][vc_column][vc_column_text] Die regte wegspring vir ’n wenner-oes Voedingstofkombinasie is die sleutel tot sukses. Planttyd in die somersaaigebied van Suid-Afrika kan ’n baie moeilike tyd wees met weerstoestande wat wissel tussen uiterstes. Koue, nat toestande is taamlik algemeen met selfs sneeu wat die afgelope 2023-’24-seisoen vroeg in November in dele van die Oos-Vrystaat voorgekom het. Gewasse […]