Bestuur jou gewas al sit jy 2000km daarvandaan!

Bestuur jou gewas al sit jy 2000km daarvandaan! Gedurende die nasionale staat van inperking het die Kynoch span NDVI beelde gebruik om die koring op ‘n plaas in Rundu, Namibië te help bestuur. Deur middel van aanlynvergaderings, video’s en die satellietbeelde, kon die bestuurder en sy span verandering en vordering van die koring op sy […]
KynoPrecise – Die tegnologiese “oog”

Die tegnologiese “oog” Die algemeen gebruiksterm, presisieboerdery, omsluit alles vanaf chemiese grondkaarte tot plaas-implemente. Hoe meer presisieboerdery deur ‘n produsent toepas word, hoe groter word die behoefte na meer inligting, sinvolle hantering, asook stoorplek, hiervan. Van bykans elke aksie wat op ‘n gegewe land of tydstip uitgevoer word, kan ‘n kaart gemaak word. Die uitdaging […]