Die effek van swak gronddeurlugting en –verdigting op plant- en wortelgroei
Die effek van swak gronddeurlugting en –verdigting op plant- en wortelgroei Grondverdigting, swak gronddeurlugting, lae suurstofvoorsiening en versuipte toestande word meestal tegelykertyd waargeneem, of in assosiasie met mekaar, maar eersgenoemde drie kan ook afsonderlik van versuipte toestande voorkom. Bogenoemde verskynsels het sekere direkte en indirekte invloede op plant- en wortelgroei. Alle negatiewe invloede van […]
Blaarbespuiting van Pekans – Wanneer en wat?
Blaarbespuiting van Pekans – Wanneer en wat? Blaarvoeding in pekanverbouing is geen nuwe konsep nie en is ‘n belangrike manier vir die volhoubare en effektiewe bestuur van die gewas. Die effektiwiteit van blaarbespuitings word deur talle faktore beïnvloed, insluitend konsentrasie van die spuitoplossing, pH van die oplossing, klimaat, chemiese formulasie van spuitstof en byvoeging […]
KynoPrecise – Die tegnologiese “oog”

Die tegnologiese “oog” Die algemeen gebruiksterm, presisieboerdery, omsluit alles vanaf chemiese grondkaarte tot plaas-implemente. Hoe meer presisieboerdery deur ‘n produsent toepas word, hoe groter word die behoefte na meer inligting, sinvolle hantering, asook stoorplek, hiervan. Van bykans elke aksie wat op ‘n gegewe land of tydstip uitgevoer word, kan ‘n kaart gemaak word. Die uitdaging […]